Aktiwiteite te RKW Bloemfontein
Die primêre rede waarom iemand gaan studeer is immers om jouself voor te berei vir 'n beroep waarop jy besluit het.
Daarom kom akademie altyd eerste by Heimat. Dit is egter baie belangrik om ook ander aspekte van jou menswees te ontwikkel om met selfvertroue die harde werklikheid te betree.
Ons moedig dus elke student aan om soveel moontlik by koshuis - en studente - aktiwiteite betrokke te raak om as 'n volwaardige en gebalanseerde persoon uit te styg in die lewe. Ons streef Christelike en Afrikaanse waardes na en handhaaf streng dissipline sonder om die pret van student-wees te striem.
Ons neem aan alle sportsoorte op die UV-kampus deel as volwaardige koshuis, onder ons eie naam en in ons eie kleure. Ons reël ook ons eie aktiwiteite waar nie daaraan vorrsien word nie.
Ons is inderdaad 'n familie waar elke persoon respekteer word!