Koshuis se bestuur
RKW (Manskoshuis) is 'n privaatbestuurde koshuis vir studente wat in Bloemfontein studeer.
Die koshuis funksioneer soos die ou kampuskoshuise in die sin dat die tradisies daarvan nagevolg word.
Dit sluit in:
Die HK’s is onder andere verantwoordelik vir:
Die koshuis funksioneer soos die ou kampuskoshuise in die sin dat die tradisies daarvan nagevolg word.
Dit sluit in:
- Formele Huiskomitees (HK’s) wat deur die inwoners verkies word.
- ’n HK bestaande uit ’n Primarius en verskeie verkose lede (senior inwoners) wie vir verskillende portefeuljes verantwoordelik is
Die HK’s is onder andere verantwoordelik vir:
- Bou van koshuisgees en samehorigheid
- Aanmoediging van inwoners om aan koshuis – en universiteitsaktiwiteite op alle gebiede deel te neem
- Dissipline
- Inskakeling van eerstejaars
- Reël van gesonde studente-aktiwiteite vir inwoners
- Aanmoediging om akademies te presteer
- Bevordering van sport – en kultuurbedrywighedeGeestelike en emosionele ondersteuning
- Skakeling met die hoofbestuur
- Die hou van gereelde huisvergaderings om uitvoering aan bogenoemde te gee
- Die koshuishoofde hou oorkoepelende toesig en oefen beheer uit en skakel met studente-owerhede,