Doen Aansoek om Verblyf in RKW
RKW is ‘n onafhanklike, veilige, gedissiplineerde koshuis waar studente in Bloemfontein ‘n tuiste kan vind om potensiaal te ontwikkel, in sport, akademie en karakter, met ‘n Christelike Afrikaanse grondslag. Ons sluit niemand uit nie, solank u bereid is om in 'n Afrikaanse omgewing te leef.
Vermy teleurstelling en doen nou aansoek om deel van ons familie te word!
Vermy teleurstelling en doen nou aansoek om deel van ons familie te word!