HEIMAT VAN KOVSIES : BESTE RUGBY-KOSHUIS IN LAND 2014
(Artikels, foto's en kommentaar - kliek op foto's om tevergroot)
Heimat Männerheim het die beste koshuis rugbyspelers in die land
Heimat Männerheim, die privaat manskoshuis in Bloemfontein, was die koshuisliga wenners van die Kovsies se rugbykompetisie in 2013. Wat dit merkwaardig maak, is dat die koshuis net 70 inwoners gehad het op daardie stadium.
Heimat het dus gekwalifiseer om teen die die wenners van die res van die land se universiteit-koshuise te kon meeding om die Steinhoff beker vir Koshuise in die gewilde Varsity Cup reeks in 2014.
Heimat het al die wedstryde in hulle afdeling gewen teen die spanne van Ikeys, Wits en UJ (RAU). Dit het meegebring dat hulle teen Patria van NWU (Potch) moes meeding om die gesogte trofee. Op Patria se tuisveld het ons hulle die loef afgesteek.
Behalwe die inwoners, was die Robbe (Reitz Old Boys) ook daar om die span te ondersteun.
Landwyd het ons oud-Reitzmanne ook bymekaargekom om die wedstryd te kyk en ons het in ’n stadium redelik naels gekou.
Ek plaas die volgende twee artikels soos dit op die amptelike webtuiste van http://varsitycup.co.za/steinhoff-koshuis-news/ verskyn het:
Dinamiet kom in klein pakkies
SHIMLAS KOSHUIS RUGBY March 31, 2014 , by Michael De Vries No Comments 574
Daar word dikwels gesê dinamiet kom in klein pakkies. As ‘n mens kyk na die Universiteit van die Vrystaat se Steinhoff Heimat koshuisrugbypan is daar niks nader aan die waarheid nie.
Dié span het onlangs deurgedring na die eindstryd van die Steinhoff-koshuisrugbyreeks wat landwyd gespeel word tussen die koshuise van die unversiteite wat deelneem aan die gewilde Varsitybeker-reeks.
Heimat het verlede Maandagaand redelik gemaklik 31 – 16 met Medies van die die Universiteit van Stellenbosch afgereken om hulle plek in die eindstryd teen Patria van die Noordwes Universiteit te bespreek. Dit is merkwaardig dat die span ‘n redelike klein pak het in vergelyking met die res van die spanne wat hulle tydens die reeks geklop het.
Die voordeel wat die kleiner pak bied is hulle groter mobiliteit, wat vir goeie balans tussen die voor- en agterspelers sorg.
Spanbreier Christo Dippenaar het gesê: “Hulle is nie ‘n groot en swaar pak nie, maar wel ‘n beweeglike pak. Dit sorg vir ‘n goeie kombinasie tussen die voorspelers en die agterlyn.
“Dit is ook ‘n redelike senior span. Ons het slegs drie eerstejaars in ons span. Dit maak ‘n goeie kombinasie van jeug en ervaring,” het hy bygevoeg.
Volgens Dippenaar moet ‘n mens nie dink dat die span nie fisiek op die veld is omdat hulle nie groot is nie. Hulle probeer sover moontlik wegbeweeg van die sogenaamde “stampkar”-rugby wat ons deesdae op on rugbyvelde teëkom. Die span probeer nie bo-oor hulle teenstanders hardloop nie, maar liewer om hulle.
Hulle probeer ‘n kombinasie van ou Vrystaat-rugby speel, soos toe Rassie Erasmus nog breier van die Vrystaat was, asook ou Brumbie- en All Black-rugby.
“Die voorspelers is net so beweeglik met die bal as die agterspelers. Die Suid-Afrikaanse spelers is ook besig om die kant toe te beweeg, maar daar is nog steeds amper ‘n Blou Bul-tipe neiging in Suid-Afrikaanse rubgy, en dis wat ons probeer vermy,” het Dippenaar gesê.
Alhoewel hulle teenstanders, Patria, ‘n gedugte eenheid is en tuisveld-voordeel geniet, maak dit nie aan hulle saak nie. Hy is van mening dat sy span baie goed toer en op enige veld kan speel.
Woelige skrumskakel Chapo Cilliers en agsteman Egebert Ras het albei ligte beserings opgedoen teen Medies op Shimlapark, maar hulle behoort fiks te wees vir die krameting in Potchefstroom.
Die eindstryd by die Fanie du Toit-sportstadion in Potchefstroom skop volgende week Maandag om 16:30 af.
Deur Morgan Piek
DIE FINAAL
Heimat Mannerheim from Kovsies take Koshuis spoils
NWU PUKKE KOSHUIS RUGBY, SHIMLAS KOSHUIS RUGBY April 7, 2014 , by Matthew Riches
Per: http://varsitycup.co.za/steinhoff-koshuisrugby/shimlas-koshuisrugby/heimat-take-koshuis-spoils/
Steinhoff Heimat became the third Steinhoff Koshuis Rugby Championship winners from UFS in as many seasons when they beat Steinhoff Patria 20-12 in the final in Potchefstroom on Monday.
Heimat ran in four tries to two to secure the trophy for the first time, and to make it five winners from the University of the Free State in the seven years of the competition – Vishuis have won it three times and Huis Armentum once.
There was a massive crowd packed in at the Fanie du Toit Sports Ground, as the NWU-Pukke supporters had arrived early for the Varsity Cup final which was to follow.
Heimat flew out of the blocks and immediately exerted pressure on the hosts by dominating possession in the early exchanges, which silenced the home fans.
The UFS koshuis side sent a message of dominance up front when they won penalties at the first two scrums. They kicked to touch and their first attempt to score was held up, but they made their dominance count when inside centre Vossie van Straaten crashed over in the right hand corner after seven minutes. Flyhalf Darren Barron’s conversion attempt was wide.
Just four minutes later van Straaten was in for another try, after Heimat sent in wide from a scrum in the Patria 22 and right wing Nakkie Naude offloaded a great pass off the ground to send van Straaten over te same corner once more. Barron missed the tricky conversion.
The home side finally got some ball to play with and won a penalty inside Heimat’s 22 after 20 minutes, which they decided to kick for touch and setup a line-out. They used the maul but it failed to amount to anything as the visitors were able to turn the ball over.
Heimat’s ability to make turnovers remained prominent as scrumhalf Chapo Cilliers stole the ball inside his own half and raced away down the right wing. The ball made it’s way to lock Chris Du Randt but a fantastic try-saving tackle from Patria right wing Denver Mororua bundled him into touch.
The tide started to turn towards the NWU koshuis side and Patria managed to open their account in the 30th minute when fullback Louis Vorster kicked a penalty to cut the deficit to eight. 10-2 to Heimat.
Just three minutes later, the Patria backs linked up well as OJ Labuschagne went on a strong run and offloaded to Mororua. The ball was recycled quickly and nippy scrumhalf Richard Webber broke away to go over in the corner. The kick was missed and Heimat led 10-7 at half-time.
Patria had a chance to cut Heimat’s lead to to one point soon after the break but Vorster missed the simple penalty attempt. However, the home side soon made amends when their captain Niël van Vuuren barged over from close range to score to put Patria into the lead for the first time. They led 12-10 after 45 minutes.
Heimat struck back in the 53th minute when they used turnover ball quickly and sent it wide for outside centre and captain Willie de Jager to dot down. The conversion attempt was missed but the men from Free State had a 15-12 lead with 15 minutes left.
The visitors started to dominate possesion and territory and a great inside ball from Barron sent Johan Kotze over next to the poles with four minutes to play, but the flyhalf missed the conversion – making it 20-12 to Heimat.
Patria threw everything at Heimat in the closing stages but the UFS students’ defence held firm and they continued to force turnovers and penalties to help them hold on for a deserved victory.
The scorers:
For Steinhoff Patria:
Tries: Webber, van Vuuren
Pens: Vorster
For Steinhoff Heimat:
Tries: van Straaten 2, de Jager, Kotze
Teams:
Steinhoff Patria: 15 Louis Vorster, 14 Denver Murorua, 13 Koos du Plooy, 12 Jaco de Klerk, 11 OJ Labuschagne, 10 Duart Teessen, 9 Richard Webber, 8 Marnus Gerber, 7 Elandre Jansen van Rensburg, 6 Berto Kleynhans, 5 Corman Scheepers, 4 Ru-el de Wet, 3 Francois Taljaard, 2 Deon Stols, 1 Niël van Vuuren.
Replacements: 16 Emil Meyer, 17 Louis Wannenburg, 18 Siegfried Bosman, 19 Tienie van Wyk, 20 Bennie Genis, 21 Riaan Brummer, 22 Christian Serfontein, 23 Lourens Steytler.
Steinhoff Heimat: 15 Francois Crous, 14 Nakkie Naude, 13 Willie de Jager, 12 Vossie van Straaten, 11 Johan Kotze, 10 Darren Baron, 9 Chapo Cilliers, 8 Egbert Ras, 7 Riaan Schoeman, 6 James Prinsloo, 5 Chris Du Randt, 4 Ramon Lillie, 3 CJ van Zyl, 2 Jacques Steyn, 1 BJ Koortzen.
Replacements: 16 Anthony Macdonald, 17 Jandre Jacobs, 18 Raymond Woest, 19 Benjamin Jansen van Vuuren, 20 Kobie Van der Walt, 21 Fouche Germishuys, 22 Marinus van der Merwe, 23 Darius Zeelie.
Referee: Francois Pretorius

Die Robbe wat nie die wedstryd kon bywoon nie, het landwyd voor die TV vasgenael gesit. Hier in George was die nie-Reitzmanne net so opgesweep soos ons dat hulle met vuiste in die lug ge-"cheer" het met daardie laaste drie.
Hier volg 'n paar aanhalings.
Wilfred Fourie: great!!!!
Theuns Prinsloo : Dit was 'n groot aand, ons was baie gemaklik in die begin, maar die manne van Patria het lelik teruggekom en ons kwaai laat sweet, maar die oorwinning was fantasties......baie trots op die jong manne wat die knoop vir ons deurgehaak het.....kan sien die Reitz veggees is nog daar.......ons was 'n lekker groep manne wat saam op die groot skerm gekyk het.......yeah Reitz !
Klaas Venter: Reitz Ysterspan
Gustav van Heerden: Baie geluk manne en spesiaal aan daai man wat ek in Clarens raakgeloop het wat geen twyfel gehad het oor die uistlag 2 weke terug nie
Chris Lategan: Great manne - baie geluk!!
Bertus Meyer: Ek gee nie om of Springbokke wen of verloor of Cheetahs of Blou bulle of wie ook al. Maar Reitz moet net wen. Een rum en coke asb. Maaket n dubbel.
Hertzog Van Heerden Venter: Ek stem honderd persent saam. Al die rugby wat verloor is die naweek is herstel na vanaand se wen. Dankie manne.
Ronald van Dyk: Ek stem, het my erge passie vir die ruggabush so effe veloor ... maar as die witte ry dan kom daar verskriklike goete in my op!! Hierdie koshuis doen dinge aan 'n man ... of hoe Burt!
Dries Prinsloo: Geluk manne, dit was 'n groot wen! Klaas Venter se baniere het gewerk en selfs Puk se inval-pawiljoene kon nie vir Heimat/Reitz keer nie!
Louis Theron: Geluk manne
Johan van Zyl: Geluk manne – mooi
Klaas Venter: Daar is GEEN beter gevoel as wanneer Reitz wen nie
Theuns Prinsloo: Ek beny julle manne wat daar kon wees om die game eerstehands te beleef.....groot dag vir Reitz / Heimat
Johannes Duvenage Nostalgie: Gistermiddag langs die veld in Potch waar Heimat gewen het, staan 4 van die 1980 1ste Span agterlyn lede reg langs mekaar: Cassie Pelser - Fly-half, Jack Radford - Senter, Duvies - Senter en Dries Prinsloo - Wing: Wonderlik gewees man!
Riza Henning: Fantasties! Daai banner sy ding gedoen, geluk
Etienne Blom: Wow !!! Great. Geluk.
Schangue Pretorius: Daar is net een masjien en dit is die Blou masjien- geluk manne RKW
Owen William Monk: Sien nou eers die belaglike Haka/aandag soek kreet van patria... Kan nie meer trots wees!!!ysters!!!
Kobus En Mary Marais: Trots Reitz vanaand! Well done boys!
Wilfred Fourie: Lovy (In New Zealand) dit was so great om jou tel oproep te kry toe doe "final" fluitjie net skaars klaar geblaas het..... DANKIE vir goeie tye saam ....en net daarna watsapp Fanus "Nafie" Buys my met die koshuislied ....wat `n VOOREG!!!!!!!!!!!!.....sorry Fanus my wharsapp wou nie terug praat nie,ek bel jou more!!!!!
Pj Jordaan: Baie geluk manne! Lekker bly maar lekker. Geniet dit en dankie vir 'n jaar se bragging rights! PJ
David Cloete: Ek laaik dit kwaai!!!! Laat die wit trein loop!!! Well done.
JP Kruger: Marius Oberholzer Chopper, Pieter - dankie vir julle saam kyk by George Sportklub. Was goed. Was veral lekker om te sien dat lede by die klub ook agter ons Heimat gestaan het saam met ons.
Charl Bester: Dankie vir die reël JP. Is n trotse aand en lekker om saam met Koshuismanne te kyk.
Theunis Bekker: Snr En daar wen hulle!!!
Cobus Brummer: Julle YSTERS! !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Marius Liebenberg: Well done. Reitz Ou Manne
Nico van der Walt: Mooi gespeel!
Ries Dempsey: Hey REITZ!! Well done manne!!
EN VELE MEER.

Hiiedie bladsy is moontlik gemaak deur TEAMBO wat die Crusaders en Highlanders motiveer het tydens Super 15 in SA 2014