RKW in 'n neutedop
Geleë in die hartjie van die Vrystaat is 'n tradisionele Afrikaanse Manskoshuis met die naam RKW, met tradisie en trots wat jy nêrens in die land sal kry nie.
Geloof , lojaliteit , respek en eerlikheid is die waardes waarmee ons koshuis se fondasie gelê is.
Dit is 'n belewenis wat jy defnitief nie kan laat verbygaan nie.
Ons is trots daarop dat ons ons toewy aan die tradisies en leefwyse van 'n student en meer spesifiek van 'n tradisionele koshuis.
In die koshuis word daar 'n band en broederskap geskep wat nooit gebreek kan word nie en lewenslank hou.
Kom deel in ons leuse , Unitas in Variis (Eenheid in Verskeidenheid)
Kom word deel van 'n broederskap!
Kom word deel van Reitz