Heimat Mannerheim is 5 jaar oud : Reünie 2013
Manne, baie dankie vir 'n wonderlike naweek. Dit was goed om weer die toue met vriende van die verlede op te tel en ook nuwe bande te smee.
Dit is vir my duidelik dat Reitz en Heimat een is en ons moet waak daarteen dat ons nie in aparte entiteite ontwikkel nie.
Soos Weppies gesê het: "As ek geweet het dat Heimat nog maar eintlik Reitz is, het ek my seun hierheen gestuur en nie Potch toe nie."
Ek dink dit spreek boekdele en ons moet die woord laat loop - Reitz-kamerwonings lewe in Heimat Mannerheim.
Sien alles oor die reünie hier: http://www.presreitzheimat.co.za/reitz-65--reuumlnie-2013.html
Stuur asseblief alle bydraes en foto's aan my te info@gardenroutedigital.co.za
JP Kruger