"Francis William Reitz, Jr. (Swellendam, 5 October 1844 – Cape Town, 27 March 1934) was a South African lawyer, politician, statesman, publicist and poet, member of parliament of the Cape Colony, Chief Justice and fifth State President of the Orange Free State, State Secretary of the South African Republic at the time of the Second Boer War, and the first president of the Senate of the Union of South Africa."
Dit is aldus wikipedia.org.
Meer belangrik vir ons is dat 'n manskoshuis in 1947 op die kampus van die Universiteit van die Oranje Vrystaat geopen het wat na die groot staatsman vernoem is. (Nou net Universiteit van die Vrystaat).
Reitz, as een van die oudste koshuise op die kampus tot 2008, het ‘n besondere rol in die geskiedenis van die UV gespeel en 'n substantiewe bydrae tot die beeld van die UV as 'n tersiêre instelling van wêreldgehalte gelewer. Reitz se unieke kultuur en samehorigheidsgevoel, het bekende Suid-Afrikaners gelewer. Formidabele akademici, politici, kulturele leiers en sportmanne wat alumni van Reitz was, het hulle deeglik op nasionale en internasionale vlak laat geld.
Hierdie koshuis het 'n tuiste geword vir baie studente waar lewenslange bande gesmee is en 'n unieke 'kultuur' gevorm is.
Miskien het dit iets iets met die unieke opset van ons koshuis te doen gehad. Veertien losstaande steen 'Bungalows' wat elk 8 man gehuisves het. Gewoonlik 2 van elke jaargroep. (Iemand moes die koffie maak; raai wie?).
Dan was daar die vyf asbes hondehokke waar baie van ons ons tande gesny het in om ware Reitzmanne te word.
Om 'n Reitzman te kon wees, sal altyd baie spesiaal wees. Ek kry nog altyd hoendervleis as ek na ons lied hiernaas luister.
Eskamalayaaaaa.... Wha! .... OPNEUK! UNITAS IN VARIIS
Möwe, Du fliegst in die Heimat, grüss sie recht herzlich von mir. All meine guten Gedanken ziehen nach Hause mit dir. Bist du im Dunkel entschwunden, folgt dir voll Sehnsucht mein Blick. einmal nach stürmischen Tagen kehre ich wieder zurück. Möwe, du fliegst in die Heimat, grüß mir mein heimliches Glück!
Tag für Tag, Nacht für Nacht, fährt ein einsames Schiff übers Meer. Niemand schläft, jeder wacht, denn das Herz, das ist allen so schwer.
Möwe; du fliegst in die Heimat, grüss sie recht herzlich von mir. All meine guten Gedanken ziehen nach Hause mit dir. Bist du im Dunkel entschwunden, folgt dir voll Sehnsucht mein Blick. Einmal nach stürmischen Tagen kehre ich wieder zurück.
Möwe, du fliegst in die Heimat, grüß mir mein heimliches Glück.